Active kan help!
Active Meubelvervoer het meer as 'n dekade se ondervinding die meubelvervoer en verhuisings bedryf.
Ons staan gesinne en besighede by met verhuisings om seker te maak deeglike beplanning word gedoen om jou skuif so seepglad moontlik te maak.
Active doen al die werk vir jou. Ons dienste sluit die volgende in:
Waarvoor wag jy nog? Kontak ons
Ons verskaf meubel vervoer en verhuising dienste regoor Suid-Afrika. Ons lewer deelvragte na Kaapstand en Durban vir die wat elke sent moet omdraai, en vervoer ook weekliks na Pietersburg (Polokwane), Lephalale (Ellisras) en Mookgopong (Naboomspruit).
Ons roetes dek ook Pofadder, Springbok, Kathu, Upington en Nieuwoudsville.
Laat Active jou help met jou verhuising, en slaap soos 'n baba met die wete dat jou besittings veilig oppad is na hul bestemming.